Artwork

Magda Ehlers द्वारा प्रदान की गई सामग्री. एपिसोड, ग्राफिक्स और पॉडकास्ट विवरण सहित सभी पॉडकास्ट सामग्री Magda Ehlers या उनके पॉडकास्ट प्लेटफ़ॉर्म पार्टनर द्वारा सीधे अपलोड और प्रदान की जाती है। यदि आपको लगता है कि कोई आपकी अनुमति के बिना आपके कॉपीराइट किए गए कार्य का उपयोग कर रहा है, तो आप यहां बताई गई प्रक्रिया का पालन कर सकते हैं https://hi.player.fm/legal
Player FM - पॉडकास्ट ऐप
Player FM ऐप के साथ ऑफ़लाइन जाएं!

Afrikaanse Alfabet Kinderstorie - h-klank

3:16
 
साझा करें
 

Fetch error

Hmmm there seems to be a problem fetching this series right now. Last successful fetch was on January 05, 2025 08:36 (25d ago)

What now? This series will be checked again in the next hour. If you believe it should be working, please verify the publisher's feed link below is valid and includes actual episode links. You can contact support to request the feed be immediately fetched.

Manage episode 448893145 series 3591168
Magda Ehlers द्वारा प्रदान की गई सामग्री. एपिसोड, ग्राफिक्स और पॉडकास्ट विवरण सहित सभी पॉडकास्ट सामग्री Magda Ehlers या उनके पॉडकास्ट प्लेटफ़ॉर्म पार्टनर द्वारा सीधे अपलोड और प्रदान की जाती है। यदि आपको लगता है कि कोई आपकी अनुमति के बिना आपके कॉपीराइट किए गए कार्य का उपयोग कर रहा है, तो आप यहां बताई गई प्रक्रिया का पालन कर सकते हैं https://hi.player.fm/legal

Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien.

Hierdie gratis Afrikaanse opvoedkundige potgooi stel die Afrikaanse Alfabet h-klank bekend met 'n oulike kinderstorie.
As jou kind leer dit is 'DIE HOND SE HOK', gaan hulle nie die lettervorming ooit vergeet nie... Geniet dit saam met die kinders.
🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter h vir kinders:
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043g6Gb_Z75YZMzLlOZbqELem&si=pWNBBz5zi1Wjca39
🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ
🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc
🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?
🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
🚀Pas perfek in by enige kurrikulum.
🚀GRATIS!
🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie)
🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)

Support the show

Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican

  continue reading

40 एपिसोडस

Artwork
iconसाझा करें
 

Fetch error

Hmmm there seems to be a problem fetching this series right now. Last successful fetch was on January 05, 2025 08:36 (25d ago)

What now? This series will be checked again in the next hour. If you believe it should be working, please verify the publisher's feed link below is valid and includes actual episode links. You can contact support to request the feed be immediately fetched.

Manage episode 448893145 series 3591168
Magda Ehlers द्वारा प्रदान की गई सामग्री. एपिसोड, ग्राफिक्स और पॉडकास्ट विवरण सहित सभी पॉडकास्ट सामग्री Magda Ehlers या उनके पॉडकास्ट प्लेटफ़ॉर्म पार्टनर द्वारा सीधे अपलोड और प्रदान की जाती है। यदि आपको लगता है कि कोई आपकी अनुमति के बिना आपके कॉपीराइट किए गए कार्य का उपयोग कर रहा है, तो आप यहां बताई गई प्रक्रिया का पालन कर सकते हैं https://hi.player.fm/legal

Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien.

Hierdie gratis Afrikaanse opvoedkundige potgooi stel die Afrikaanse Alfabet h-klank bekend met 'n oulike kinderstorie.
As jou kind leer dit is 'DIE HOND SE HOK', gaan hulle nie die lettervorming ooit vergeet nie... Geniet dit saam met die kinders.
🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter h vir kinders:
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043g6Gb_Z75YZMzLlOZbqELem&si=pWNBBz5zi1Wjca39
🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ
🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc
🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?
🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
🚀Pas perfek in by enige kurrikulum.
🚀GRATIS!
🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie)
🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)

Support the show

Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican

  continue reading

40 एपिसोडस

सभी एपिसोड

×
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hardop lees vir kinders in Afrikaans is so 'n belangrike vaardigheid, dat daar elke jaar, 'n internationale HARDOP LEES dag gehou word om bewustheid te bring oor die belangrikheid van hardop lees vir jou kind of vir jou kind wat reeds kan lees, om self hardop te lees. Die eerste deel van hierdie GRATIS Afrikaanse Opvoedkundige potgooi lees ek 'n oulike boekie vir die kinders voor van ons eie liewe Tippie die olifant, wat gaan vis vang. Die tweede deel van die Afrikaanse Opvoedkundige potgooi, gesels ons met ouers en opvoeders oor die voordele wat hardop lees in Afrikaans vir jou kind/kleuter inhou. Baie dankie aan Tippie wat vir ons toestemming gegee het om hierdie boekie voor te lees. Tippie die olifant is 'n ongelooflike program om jou kind te help met lees en nog baie ander vaardighede te ontwikkel. Gaan loer gerus op Tippie se webblad vir meer inligting. https://curious-readers.com/ 🦋Opsoek na nog oulike Afrikaanse kinderstories? Klik die speellys hier onder. Lekker luister. https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hPACt20V1mV1qSS24b0wSG&si=bQDQX8vussI3IxLA 🦋Interaktiewe LUISTERSPELETJIES: https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jGAXTEOK-MLMNwtji1NRhV&si=9Ao6_UNeySJzdWft 🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi? 🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik) Support the show Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican…
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Kinders moet eers speel, voordat hulle formeel kan skryf. Ons help vir mamma, juffrou en opvoeders 25 maklike aktiwiteite om te doen in hierdie Gratis Opvoedkundige Afrikaanse potgooi, om jou kind gereed te kry om met sukses handskrif aan te pak wanneer dit op sy tyd gebeur. 💙Kyk ook uit vir ons ander Afrikaanse Kinder Video's wat jou kind gaan help om handskrif aan te pak met sukses. https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043h6ITzyA6xOxAdLeZrrNyj-&si=GUOEWLhNWGHK8Hcz 💙Is jy opsoek na 'n perfekte plakkaat en/of T-hemp om jou kind te kan help met hulle potloodgreep? Klik op die skakel en kry joune sommer vandag. https://www.teacharesources.com/product/potloodgreep-plakkaat-en-t-hemp-skakel/ 💙POTLOODGREEP T-hemp vir juffrou en opvoeders/terapeuter: https://www.teeprint.co.za/product/pleasant-memories-education-potloodgreep-hemp/ 🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi? 🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik) Support the show Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican…
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Welkom by ons Afrikaanse opvoedkundige potgooi, waar ons ouers help om die meeste uit ons leesprogram vir jong kinders te haal. Ontdek hoe jy jou kind se leesvaardighede kan versterk en hul liefde vir boeke kan kweek. Bly ingeskakel vir praktiese wenke en raad om suksesvolle lesers te bou. Afrikaanse opvoedkundige podcast. 🌈 Gaan kyk gerus na die vollgedige Afrikaanse Opvoedkundige video wat jou gaan raad gee, visueel , oor hoe om die maksimum waarde te kry uit ons Afrikaanse Opvoedkundige LEESPROGRAM vir jong kinders. https://youtu.be/jNTe1LnELg4 🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi? 🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik) Volg ons: 🌻e-pos adres: magda.ehlers@gmail.com 🌻PME Opvoedkundige Kindervideo’s YOUTUBE Kanaal: https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ 🌻 FACEBOOK page: https://www.facebook.com/IcanMagdaEhlers 🌻 FACEBOOK BLOG: https://www.facebook.com/share/g/zQvR9xpEymrANjZN/?mibextid=A7sQZp 🌻 INSTAGRAM: https://www.instagram.com/pme_kindervideos?igsh=MXNsOGV0c2hsdDduYQ== 🌻 SPOTIFY: https://open.spotify.com/show/2HCQq6gVfXtPZTLVJtQawl?si=fP7Ep76WRv-dmVvN-6KpGw 🌻 THREADS: https://www.threads.net/@pme_kindervideos 🌻 TikTok https://www.tiktok.com/@pme_kindervideos?_t=8q9HCEEcxRV&_r=1 🌻 X (Twitter) https://x.com/MemoriesI14710?t=g6X2swASTYVAeG-lrWAHRw&s=03 🌻 (TEACHA): https://www.teacharesources.com/seller/i-can-ek-kan-pleasant-memories-for-educators/ Support the show Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican…
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Welkom by ons Afrikaanse Opvoedkundige potgooi , waar ons vandag gesels oor hoe jong kinders gesonde koskeuses kan maak . Ons deel praktiese wenke om kinders te help begryp watter kos gesond is en hoe om hul eie keuses te maak. Luister saam vir waardevolle insigte vir ouers en opvoeders. 🌈Wil jy graag die Afrikaanse Opvoedkundige kindervideo vir jou kind wys oor gesonde kos keuses vir hulle kosblik? Gaan kyk gerus na die volgende video om jou kind te help in Afrikaans. https://youtu.be/MLYCgxktET8 🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi? 🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik) Volg ons: 🌻e-pos adres: magda.ehlers@gmail.com 🌻PME Opvoedkundige Kindervideo’s YOUTUBE Kanaal: https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ 🌻 FACEBOOK page: https://www.facebook.com/IcanMagdaEhlers 🌻 FACEBOOK BLOG: https://www.facebook.com/share/g/zQvR9xpEymrANjZN/?mibextid=A7sQZp 🌻 INSTAGRAM: https://www.instagram.com/pme_kindervideos?igsh=MXNsOGV0c2hsdDduYQ== 🌻 SPOTIFY: https://open.spotify.com/show/2HCQq6gVfXtPZTLVJtQawl?si=fP7Ep76WRv-dmVvN-6KpGw 🌻 THREADS: https://www.threads.net/@pme_kindervideos 🌻 TikTok https://www.tiktok.com/@pme_kindervideos?_t=8q9HCEEcxRV&_r=1 🌻 X (Twitter) https://x.com/MemoriesI14710?t=g6X2swASTYVAeG-lrWAHRw&s=03 🌻 (TEACHA): https://www.teacharesources.com/seller/i-can-ek-kan-pleasant-memories-for-educators/ Support the show Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican…
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie gratis opvoedkundige kinderstorie potgooi handel oor die Afrikaanse Alfabet ABC: r-klank. Juffrou kan dit in die klaskamer by die skool of ma kan dit by die huis gebruik as tuis hulp. Die potgooi sluit luister asook uitspraak oefeninge van die Alfabet klank "r" in. 🦋Wil jy graag die potgooi in video formaat kyk? https://youtu.be/ebCrtnP0zj8 🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter r vir kinders: https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043irkLXRnM0OIyBxPcFtK-2s&si=r_NjC5_sl6nb06nQ 🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks: https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ 🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys. https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc 🦋GRATIS Opvoedkundige kinder YOUTUBE video's vir ouers en opvoeders om jong kinders te help🦋. 🌈Baie Afrikaanse Opvoedkundige video's, maar ons sluit ook 'n paar Engelse Opvoedkundige video's in op ons kanaal. 🌈Opvoedkundige kindervideo's wat insluit: leer lees, Alfabet klanke, wiskunde, kinderliedjies, kinderstories en NOG VELE meer vir jong kinders. 🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi? 🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik) Support the show Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican…
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie gratis opvoedkundige Afrikaanse kinderstorie vertel van Fabiana fee wat in Frankryk fiets ry. Jou kind gaan hierdie fantastiese kinderstorie baie geniet en heerlik kan luister en fantaseer. 🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter f vir kinders: https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jHU8xpFTfnX35HyN-1AO-e&si=niu5ryIyG4oaSMVJ 🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks: https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ 🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys. https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc 🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi? 🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik) Support the show Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican…
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie Afrikaanse Alfabet kinderstorie wat handel oor die w-klank gaan beslis die hoogtepunt van JOU kind se Opvoedkundige dag wees. GENIET vir Winnie en Wendy wat vir jou gaan waai. Luister vaardighede is baie belangrik vir kinders in ons moderne digitale samelewing. Vir elke ABC klankleer video is daar 'n weergawe waar die kinders agteroor kan sit en kyk en luister na die klank storie. Juffrou of mamma kan dan daarna vragies vra om te toets of die kinders met begrip geluister het. Die stories is prettig en kleurvol en die kinders geniet die storielyn. 🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter w vir kinders: https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043iydBbAN7ax53QGTuF6G4E8&si=Fr2P1m1rha4seZkG 🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks: https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ 🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys. https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc 🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi? 🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik) Support the show Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican…
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie v-klank Afrikaanse Alfabet Opvoedkundige potgooi gaan kinders help om die v klank op 'n prettige manier in die vorm van 'n storie aan te leer. Hierdie storie is geformuleer vir luister met begrip. Om te luister met begrip is 'n vaardigheid wat uiters belangrik is vir kinders in ons moderne tegnologiese tyd. Indien jy die video-weergawe wil kyk vir die v-klank, gaan klik gerus op hierdie Afrikaanse video skakel: https://youtu.be/qxpn3_jY_bI 🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter v vir kinders: https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043iBJ83ShKeWxU_N7Nmza5Fz&si=1FRH_npL13iaf8zr 🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks: https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ 🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys. https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc 🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi? 🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik) Support the show Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican…
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie gratis Afrikaanse opvoedkundige potgooi stel die Afrikaanse Alfabet h-klank bekend met 'n oulike kinderstorie. As jou kind leer dit is 'DIE HOND SE HOK', gaan hulle nie die lettervorming ooit vergeet nie... Geniet dit saam met die kinders. 🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter h vir kinders: https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043g6Gb_Z75YZMzLlOZbqELem&si=pWNBBz5zi1Wjca39 🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks: https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ 🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys. https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc 🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi? 🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik) Support the show Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican…
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Die j-klank potgooi is 'n Gratis opvoedkundige kinderstorie potgooi in Afrikaans en vorm deel van ons Afrikaanse ABC Alfabet Kinderstorie reeks op hierdie kanaal. Hier word die j-klank bekendgestel deur 'n nuusflits... Hoop julle het net soveel pret om daarna te kyk soos wat ek gehad het om dit te produseer. 🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter j vir kinders: https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hkueoex34TF1w9YymUntag&si=0IMyXJhspv2f-A5b 🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks: https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ 🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys. https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc 🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi? 🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik) Support the show Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican…
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Om dieregeluide te kan namaak, asook ouditief te hoor en die dier te erken, is vir jong kinders 'n prettige manier om hulle ouditiewe vaardighede in te skerp. Hierdie Afrikaanse potgooi oefen jou kind se luister vaardighede in. 🦋Wil jy graag nog interaktiewe luisterspeletjies vir jou kind bied? Gaan kyk gerus na ons volledige speellys wat talle gehoorspeletjies insluit. https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jGAXTEOK-MLMNwtji1NRhV&si=9Ao6_UNeySJzdWft 🦋Ouditiewe persepsie is baie belangrik vir suksesvolle skolastiese vordering. Ons het 'n speellys vir jou om jou kind se ouditiewe perseptuele vaardighede te verbeter. Gaan loer gerus: https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043iv9dMOJyYNiszPykD15ew-&si=bUx7XtVmsRKW3kLH 🦋Gaan kyk gerus na al die video's wat handel oor Perseptuele Vaardighede en uitvalle TERME: https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043g2QJOuiMvV50_EgigYc7Hf&si=x-khxTFLijBtlKIE 🦋Is jy opsoek na 'n verskeidenheid GRATIS video's wat handel oor perseptuele vaardighede om jou kind te help. Klik op die onderstaande speellys: https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043i07--Vw_SifKEMNk0z7ylU&si=hTu8AZZVpfZS1if9 🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi? 🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik) Support the show Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican…
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie Afrikaanse WERKSWINKEL vir ouers en opvoeders van kleuters is aangebied vir 'n groep ouers en opvoeders by 'n LEESKONFERENSIE. Die inligting in hierdie werkswinkel handel oor 'n verskeidenheid redes waarom Aktiewe SPEEL beter is vir KLEUTERS, as passiewe WERKKAARTE. As jy 'n ouer of opvoeder is van kleuters, gaan jy beslis baie waarde kry uit hierdie Afrikaanse werkswinkel. 🌈Dankie aan Wiggly Education vir die geleentheid om die werkswinkel vir ouers en opvoeders van kleuters te kon aanbied. Gaan volg gerus Wiggly Education. Ek heg die skakels hier onder aan. 🦋https://www.wigglyeducationonline.co.za/?fbclid=IwY2xjawGENk9leHRuA2FlbQIxMAABHTXoI1s7S-segwNjfWUyodgT-dvuYGWLBfktU6nCaDNAkTkJGn6Q8fYtmw_aem_IXc87xelVzGbZp5Z-My2_g 🦋https://www.facebook.com/profile.php?id=100093836971168 🌈Wil jy graag hierdie Afrikaanse potgooi in videoformaat ervaar? https://youtu.be/whaXilZkQ5s 🌈Perseptuele vaardigheid speellyste: 🦋https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043i07--Vw_SifKEMNk0z7ylU&si=TLeq8eHphX9P2cd_ 🦋https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043g2QJOuiMvV50_EgigYc7Hf&si=3MDQGHp4Y2hVCpQu 🌈Handskrif speellys: https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043h6ITzyA6xOxAdLeZrrNyj-&si=KDHcPRcvRcesauPq 🌈ABC kinderstories speellys: https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gWZ84zXHi5ChkJT5iBnShu&si=1L2RTdCkR7smbOFw 🌈Kleutervideo speellys: https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gGfvHG2KkGM0ktNVJJjagH&si=g3yWm-QVupV8-n7p 🌈Afrikaanse kinderstories https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hPACt20V1mV1qSS24b0wSG&si=fKReSYxsKhX366AN 🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi? 🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik) Support the show Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican…
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. 🎅🎄🎁❄️☃️Kom ontdek die magiese wêreld van Kersfees tradisies! In hierdie Afrikaanse Opvoedkundige kinderpotgooi leer ons hoe kinders Kersfees in 'n paar verskillende lande gevier word. 🦌✨🕯️🍪 🎅🎄Daar is ook 'n Afrikaanse Kindervideo weergawe van hierdie potgooi https://youtu.be/JSsf3w2Tuk4 🌈Wil jy graag nog meer Opvoedkundige Kindervideo's oor Kersfees in Afrikaans vir jou kind wys: https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gvUci7zipL6ocYDq7pnD9d&si=Iy1vRCHVnEbnDHOM 🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi? 🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik) Volg ons: 🌻e-pos adres: magda.ehlers@gmail.com 🌻PME Opvoedkundige Kindervideo’s YOUTUBE Kanaal: https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ Support the show Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican…
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie gratis opvoedkundige Afrikaanse Alfabet Kinderstorie potgooi stel die b-klank bekend vir kinders. Die Alfabet letter b en d kan maklik verwar word. Hierdie potgooi help jou kind om dit reg te stel. Die Afrikaanse kinderstorie is so geformuleer sodat die b-klank uitgebeeld word om sodoende klankverwarring te voorkom. Nadat jou kind hierdie potgooi geluister het, sal daar GEEN meer klankverwarring wees. 🎯Moenie ons hulpmiddels misloop wat handel oor hierdie potgooi nie... Klik op die skakel hier onder en skaf joune aan. https://www.teacharesources.com/product/die-b-klank-hulp-met-klankverwarring-hulpmiddels-bonus-videos/ 🎯https://www.teacharesources.com/product/afrikaanse-alfabet-b-klank-plakkaat-en-t-hemp-skakel/ 🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter b vir kinders: https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043geADxfwV3SaF_3FiVtSPtS&si=6s5yBofn9nRyIMPh 🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks: https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ 🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys. https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc 🎯English b-sound story - listen: https://youtu.be/L7pRTB4d2bs 🎯English b-sound story - with words: https://youtu.be/39oknBKGtps 🎯Complete playlist of English ABC stories: https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043iWmySWefYeX1RTXXLurIlb 🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi? 🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik) Support the show Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican…
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Jou kind gaan dol wees oor hierdie oulike Afrikaanse Alfabet kinderstories wat handel oor die letter "s". Die uitspraak van die s-klank word ook ingesluit in hierdie Afrikaanse Alfabet kinderstorie. Die seisoene word ook kortliks behandel in die storie en daar is heelwat oulike karakters om te ontmoet en om van te leer in hierdie s-klank storie vir kinders. 🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter s vir kinders: https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gMewDDm3Gdzd7mEUBG89me&si=32_0IGg1E3sasmrm 🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks: https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ 🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys. https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc 🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi? 🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik) Support the show Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican…
 
Loading …

प्लेयर एफएम में आपका स्वागत है!

प्लेयर एफएम वेब को स्कैन कर रहा है उच्च गुणवत्ता वाले पॉडकास्ट आप के आनंद लेंने के लिए अभी। यह सबसे अच्छा पॉडकास्ट एप्प है और यह Android, iPhone और वेब पर काम करता है। उपकरणों में सदस्यता को सिंक करने के लिए साइनअप करें।

 

त्वरित संदर्भ मार्गदर्शिका

अन्वेषण करते समय इस शो को सुनें
प्ले