VOORDELE van hardop lees vir kinders, saam met Tippie in Afrikaans
Manage episode 459356479 series 3591168
Hardop lees vir kinders in Afrikaans is so 'n belangrike vaardigheid, dat daar elke jaar, 'n internationale HARDOP LEES dag gehou word om bewustheid te bring oor die belangrikheid van hardop lees vir jou kind of vir jou kind wat reeds kan lees, om self hardop te lees.
Die eerste deel van hierdie GRATIS Afrikaanse Opvoedkundige potgooi lees ek 'n oulike boekie vir die kinders voor van ons eie liewe Tippie die olifant, wat gaan vis vang.
Die tweede deel van die Afrikaanse Opvoedkundige potgooi, gesels ons met ouers en opvoeders oor die voordele wat hardop lees in Afrikaans vir jou kind/kleuter inhou.
Baie dankie aan Tippie wat vir ons toestemming gegee het om hierdie boekie voor te lees. Tippie die olifant is 'n ongelooflike program om jou kind te help met lees en nog baie ander vaardighede te ontwikkel.
Gaan loer gerus op Tippie se webblad vir meer inligting.
https://curious-readers.com/
🦋Opsoek na nog oulike Afrikaanse kinderstories? Klik die speellys hier onder. Lekker luister.
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hPACt20V1mV1qSS24b0wSG&si=bQDQX8vussI3IxLA
🦋Interaktiewe LUISTERSPELETJIES:
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jGAXTEOK-MLMNwtji1NRhV&si=9Ao6_UNeySJzdWft
🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?
🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
🚀Pas perfek in by enige kurrikulum.
🚀GRATIS!
🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie)
🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)
Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
40 एपिसोडस