Artwork

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet द्वारा प्रदान की गई सामग्री. एपिसोड, ग्राफिक्स और पॉडकास्ट विवरण सहित सभी पॉडकास्ट सामग्री Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet या उनके पॉडकास्ट प्लेटफ़ॉर्म पार्टनर द्वारा सीधे अपलोड और प्रदान की जाती है। यदि आपको लगता है कि कोई आपकी अनुमति के बिना आपके कॉपीराइट किए गए कार्य का उपयोग कर रहा है, तो आप यहां बताई गई प्रक्रिया का पालन कर सकते हैं https://hi.player.fm/legal
Player FM - पॉडकास्ट ऐप
Player FM ऐप के साथ ऑफ़लाइन जाएं!

Selfs Nog Meer Genade

2:56
 
साझा करें
 
Manage episode 448214795 series 3072738
Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet द्वारा प्रदान की गई सामग्री. एपिसोड, ग्राफिक्स और पॉडकास्ट विवरण सहित सभी पॉडकास्ट सामग्री Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet या उनके पॉडकास्ट प्लेटफ़ॉर्म पार्टनर द्वारा सीधे अपलोड और प्रदान की जाती है। यदि आपको लगता है कि कोई आपकी अनुमति के बिना आपके कॉपीराइट किए गए कार्य का उपयोग कर रहा है, तो आप यहां बताई गई प्रक्रिया का पालन कर सकते हैं https://hi.player.fm/legal

Send us a text

Jakobus 4:4-6 Weet julle nie, julle ontroues, dat vriendskap met die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie 'n vriend van die wêreld wil wees, wys daarmee dat hy 'n vyand van God is. Of dink julle dat die Skrif sonder rede sê dat God die gees wat Hy in ons laat woon, heeltemal vir Homself wil hê? Maar die genade wat Hy gee, is nog groter. Daarom sê Hy: “God weerstaan hoogmoediges, maar aan nederiges gee Hy genade.”
Dit lyk asof mense deesdae glo dat dit maar slegs 'n leefstylkeuse is wanneer 'n vrou haar man los vir 'n ander een, of 'n man sy vrou op dieselfde manier los. Hoe kan dit moontlik wees?

Ek het nou die dag 'n artikel in my sosiale media raakgeloop met die titel "Hoe om 'n suksesvolle egskeiding te hê." Dit klink vir my ‘n bietjie vergesog... Kyk ek verstaan daar is uitsonderings. In sommige gevalle, waar daar mishandeling, geweld en herhaalde ontrouheid voorkom, is egskeiding uiteindelik die beste van al die slegte opsies.

Maar hierdie losse siening van die band tussen 'n man en 'n vrou in die huwelik, die belangrikste van alle menseverhoudings, is 'n ongelooflike tragiese ding. Enigiemand wat ‘n slagoffer van egbreuk was, kan dit vir jou sê.

En dit is dieselfde wanneer ons aan die eenkant bely dat ons in God glo, maar aan die anderkant flankeer met dinge wat Hy sê sonde is. Op dié wyse probeer jy Hom in werklikheid bedrieg.

Kyk, óf jy glo in Hom met alles wat jy is en kies om jou lewe opreg vir Hom te leef, óf nie. En wanneer daardie toutrekkery tussen jou wêreldse weë en sy weë alles te veel word, luister! Luister baie mooi.

Hy gee ons (nog) meer genade. Jy is nie alleen nie! Byt vas.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1379 एपिसोडस

Artwork
iconसाझा करें
 
Kaikki jaksot

×
 
Loading …

प्लेयर एफएम में आपका स्वागत है!

प्लेयर एफएम वेब को स्कैन कर रहा है उच्च गुणवत्ता वाले पॉडकास्ट आप के आनंद लेंने के लिए अभी। यह सबसे अच्छा पॉडकास्ट एप्प है और यह Android, iPhone और वेब पर काम करता है। उपकरणों में सदस्यता को सिंक करने के लिए साइनअप करें।

त्वरित संदर्भ मार्गदर्शिका