Artwork

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet द्वारा प्रदान की गई सामग्री. एपिसोड, ग्राफिक्स और पॉडकास्ट विवरण सहित सभी पॉडकास्ट सामग्री Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet या उनके पॉडकास्ट प्लेटफ़ॉर्म पार्टनर द्वारा सीधे अपलोड और प्रदान की जाती है। यदि आपको लगता है कि कोई आपकी अनुमति के बिना आपके कॉपीराइट किए गए कार्य का उपयोग कर रहा है, तो आप यहां बताई गई प्रक्रिया का पालन कर सकते हैं https://hi.player.fm/legal
Player FM - पॉडकास्ट ऐप
Player FM ऐप के साथ ऑफ़लाइन जाएं!

Die Ewige Geskenk

2:55
 
साझा करें
 
Manage episode 448084321 series 3072738
Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet द्वारा प्रदान की गई सामग्री. एपिसोड, ग्राफिक्स और पॉडकास्ट विवरण सहित सभी पॉडकास्ट सामग्री Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet या उनके पॉडकास्ट प्लेटफ़ॉर्म पार्टनर द्वारा सीधे अपलोड और प्रदान की जाती है। यदि आपको लगता है कि कोई आपकी अनुमति के बिना आपके कॉपीराइट किए गए कार्य का उपयोग कर रहा है, तो आप यहां बताई गई प्रक्रिया का पालन कर सकते हैं https://hi.player.fm/legal

Send us a text

Johannes 5:24 “Dit verseker Ek julle: Wie luister na wat Ek sê, en in Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe. Hy word nie veroordeel nie, maar het reeds uit die dood na die lewe oorgegaan.
Ek onthou hoe dit my lank gelede geïrriteer het wanneer Christene gepraat het oor Jesus, sonde, vergifnis, "om gered te word" en die ewige lewe. Al daardie goed, was vir my absoluut irrelevant en van geen toepassing op my lewe nie. Dit het gevoel asof hulle beslis van Mars af was...
Miskien noem jy jouself 'n Christen, miskien nie. Wat jy ook al glo; hoe meer jy teen elke bult wat jou pad kruis, kop onderstebo harder moet trap net om die dag te oorleef, hoe meer irrelevant kan al daardie Christen-dinge vir jou voel.
Maar weet jy, dit was dieselfde in Jesus se tyd. Die lewe was moeilik, my vriend. Dit was hoofsaaklik bestaansboerdery en hulle moes raap en skraap om aan die lewe te bly. Boonop was daar die wrede Romeine wat hulle land beset het; en asof dit nie genoeg was nie, was daar die skynheilige godsdiensleiers wat al hoe meer reëls, meer en meer beperkings, op mense geplaas het.
Dit is onder hierdie moeilike omstandighede, wat Jesus hierdie woorde gesê het:

En verstaan jy dat die Ewige Lewe reeds hier is vir jou? Dis hier vir jou as jy Jesus aangeneem het en die Heilige Gees toelaat om jou deur al jou vreugdes en uitdagings, te lei. Ja, ons hét ook die Ewige Lewe wanneer ons ons laaste asem uitblaas en na daardie plek gaan, waar daar geen dood, of hartseer, of trane, of pyn meer is nie. ‘n Ewige Lewe in God se Teenwoordigheid, vir ewig en altyd.
Sy Naam is Jesus. Glo. Hy is God se ewige geskenk aan jou.
Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.
Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1379 एपिसोडस

Artwork
iconसाझा करें
 
Kaikki jaksot

×
 
Loading …

प्लेयर एफएम में आपका स्वागत है!

प्लेयर एफएम वेब को स्कैन कर रहा है उच्च गुणवत्ता वाले पॉडकास्ट आप के आनंद लेंने के लिए अभी। यह सबसे अच्छा पॉडकास्ट एप्प है और यह Android, iPhone और वेब पर काम करता है। उपकरणों में सदस्यता को सिंक करने के लिए साइनअप करें।

त्वरित संदर्भ मार्गदर्शिका