Preke सार्वजनिक
[search 0]
अधिक
Download the App!
show episodes
 
Artwork

1
Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Gereformeerde kerk Bergbron

Unsubscribe
Unsubscribe
मासिक+
 
Preekopnames van Bergbron Gereformeerde Kerk se eredienste. Bergbron is ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en Bevryding Om mense hulle identiteit in Christus te laat ontdek omdat Christus hulle vrygemaak het om werklik in oorwinning te kan lewe tot eer van God.
  continue reading
 
Artwork

1
opnames zondagse Preken

the Lighthouse, Christusgemeente

Unsubscribe
Unsubscribe
रोज+
 
Christusgemeente the Lighthouse is een Gemeente, die zich laat inspireren door Gods Woord en Zijn Heilige Geest. We willen in de samenkomsten elkaar ontmoeten, God prijzen en Hem groot maken tijdens de aanbidding, luisteren naar Gods Woord en de profetieën die uitgesproken worden tijdens het gebed.
  continue reading
 
Loading …
show series
 
Lees: Mat 4:1-11. Fokus: Mat 4:5-7. Satan se leuen: Buit die beloftes van God uit. (Deel 2) Die beloftes van God mag nooit ‘n plaasvervanger word vir getrouheid nie. Ons interpretasie van die belofte moet in ooreenstemming met die hele Skrif wees. Ons geloof moet nie morele beginsels oortree nie. Soek altyd eerstens vir God en nie sy beloftes nie. …
  continue reading
 
Lees: Luk 4:1-13. Fokus: Luk 4:3,4. Satan se leuen: God behoort wonderwerke op aanvraag te doen. · Die duiwel rig sy versoekings veral op die identiteit van Jesus as hy sy versoekings begin en eindig met: “As U die Seun van God is....” (Luk 4:3,10). · Deur Jesus se reaksie en aan die kruis is dit duidelik: Jesus is die Seun van God, die verwagte Me…
  continue reading
 
Lees: Mark 1:9-20. Fokus: Mark 1:14-15 (AFR53). Christenskap behels dissipelskap (deel 2) Valse onderskeiding: ‘n persoon kan ‘n Christen wees sonder om ‘n dissipel te wees. Jesus se verkondiging van die evangelie van God se koninkryk kom op 4 beginsels neer: (1) die tyd is vervul; (2) die koninkryk van God het naby gekom; (3) bekeer julle; en (4) …
  continue reading
 
Lees: Mark 1:9-20. Fokus: Mark 1:14-15 (AFR53). Christenskap behels dissipelskap. Valse onderskeiding: ‘n persoon kan ‘n Christen wees sonder om ‘n dissipel te wees. Die koninkryk van God was die hart van Jesus se hele aardse bediening: evangelie van die koninkryk van God – nie die evangelie van verlossing nie! Deur Jesus se koms na hierdie wêreld …
  continue reading
 
Lees: Job 2: 1-13. Fokus: Job 2: 4 (AFR53). Satan se leuen: Die lewe op aarde is alles. Die lewe is iets diepers en groter as ervarings self. Satan beskuldig: Die mens sal enigiets gee net om te bly asemhaal want hierdie lewe is al wat daar is. Materialisme, kommunisme en humanisme gebou op hierdie leuen. Volgens Job kan God se seën ook pynvolle di…
  continue reading
 
Loading …

त्वरित संदर्भ मार्गदर्शिका