Woord सार्वजनिक
[search 0]
Download the App!
show episodes
 
Artwork

1
Het Gedeelde Woord

Groot Nieuws Radio

Unsubscribe
Unsubscribe
मासिक
 
“Jullie protestanten denken dat wij, katholieken, de Bijbel niet lezen.” Dat zei iemand van Katholiek Nieuwsblad in gesprek met presentator Andries Knevel. Hij bevestigde die gedachte. Maar is dat eigenlijk wel terecht? In de podcastserie 'Het Gedeelde Woord' van Groot Nieuws Radio en Katholiek Nieuwsblad gaat hij in gesprek met bekende katholieken.
  continue reading
 
Artwork

1
opnames zondagse Preken

the Lighthouse, Christusgemeente

Unsubscribe
Unsubscribe
रोज+
 
Christusgemeente the Lighthouse is een Gemeente, die zich laat inspireren door Gods Woord en Zijn Heilige Geest. We willen in de samenkomsten elkaar ontmoeten, God prijzen en Hem groot maken tijdens de aanbidding, luisteren naar Gods Woord en de profetieën die uitgesproken worden tijdens het gebed.
  continue reading
 
Artwork

1
Spektrum

Radio Pulpit

Unsubscribe
Unsubscribe
रोज
 
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
  continue reading
 
Loading …
show series
 
Johann Els gesels met eertydse Radiokansel aanbieder, Flip van der Merwe. Hy is outeur van die blog ccm.co.za en ons gesels oor die komende Loop-Saam-Met-My Woordkamp by Phahama Lodge 4 – 6 Okt. Sy sessie gaan oor “Wat is die Bybel, waar kom dit vandaan, en kan ons dit vertrou?" Spektrum Podcastsद्वारा Johann Els
  continue reading
 
Johann Els gesels met natuurwetenskaplike Ilsabe Spoelstra, oor gesondheid en geloof. Sy was spreker by die “Ek is wie God sê ek is” Inspirasie Oggend, en ons wou uitvind vanwaar die belangstelling in die tema? Spektrum Podcastsद्वारा Johann Els
  continue reading
 
HJ Cronjé aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sawwe Knieë” uit Joshua 22:5 Spektrum Podcasts…
  continue reading
 
Johann Els gesels met Izelle Loots. Sy dien as die Direkteur van Gesondheidstandaardontwikkeling en Opleiding by die Gesondheidsreguleerder van Suid-Afrika en hulle gesels oor haar bydrae as spreker tot die Loop-Saam-Met-My Woordkamp wat 4 – 6 Oktober plaasvind by Phahama Lodge naby Hartebeespoort. Haar tema vir haar sessie is: Byt vas en maak tyd …
  continue reading
 
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Genade Onverdiend” uit 2 Kor 12:9 AFR 2020 Spektrum Podcasts…
  continue reading
 
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Dit wat jy onbeperk het” uit MATTEUS 18:21-22 NLV Daarop kom vra Petrus Hom: “Here, hoeveel maal moet ek ’n medegelowige vergewe wat iets verkeerds teen my gedoen het? Selfs tot sewe maal toe?” [22] “Nee,” verseker Jesus hom, “nie tot sewe maal toe nie, …
  continue reading
 
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Keuses, keuses en nogmaals keuses” uit Matt 2:11 en Joh 14:6 Spektrum Podca…
  continue reading
 
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Vertroue” uit 1 Kor 13:6-7 1 KORINTIËRS 13:6-7 NLV Dit treur oor die onreg wat plaasvind, en juig as die waarheid seëvier. [7] Die liefde bly stil oor ander se foute, dit bly steeds vertrou, dit hou aan met hoop, dit verduur alles. Spektrum Podcasts…
  continue reading
 
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag kom uit Prediker 4:4-7 – Vir wie sloof jy jou af? Spektrum Podcastsद्वारा Johann Els
  continue reading
 
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “My Stupid stories” uit Gen 26:28A, 2 Kor 5:13 en 1 Kor 1:18 Spektrum Podcas…
  continue reading
 
Johann Els is speaking to our Pitch Your Business Top 30 entrants. Today it is Keketso Mofokeng with his business called “Garden in the sky” will explain who he is and what his business entails. Spektrum Podcastsद्वारा Johann Els
  continue reading
 
September is amptelik Internasionale Alzheimersmaand en daarom gesels ons met ADASA Senior Maatskaplike Werkste, Welma Geldenhuys, oor die stigma wat bestaan oor Demensie en hoe mens daar rondom kan werk. Spektrum Podcastsद्वारा Johann Els
  continue reading
 
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Wat regtig belangrik is” uit MATTEUS 6:25 NLV “Daarom sê Ek vir julle, hou op om julle te bekommer oor julle daaglikse lewe – wat julle sal eet of drink; of oor julle liggame – wat julle sal aantrek. Is die lewe nie baie belangriker as kos nie? En is ’n …
  continue reading
 
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag kom uit Prediker 2:24 – Waardeer wat God jou gee. Spektrum Podcastsद्वारा Johann Els
  continue reading
 
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “God vertrou jou met Sy guns” uit Gen 39:5 "Van toe af het die Here Potifar geseën ter wille van Josef. Die huishouding het glad verloop en sy boerdery het vooruitgegaan." Spektrum Podcastsद्वारा Johann Els
  continue reading
 
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Gehoorsaamheid sonder kompromie” uit 1 Sam 15:22 Spektrum Podcasts…
  continue reading
 
Dwain van Rensburg gesels met Pierre van Vuuren, streeksdirekteur van TWFTW (The Word for the World). Hoof van ‘n span vertalers in Serwië wat die HELE Bybel in Romani oorvertaal het. Hy besoek tans SA. Spektrum Podcastsद्वारा Johann Els
  continue reading
 
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Dis nie altyd maklik nie” uit 1 SAMUEL 14:13 NLV “Hulle klim toe hande-viervoet boontoe. Die Filistyne het voor Jonatan geval en sy wapendraer het hulle agter hom doodgemaak.” Spektrum Podcastsद्वारा Johann Els
  continue reading
 
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag kom uit Prediker 2: In hierdie wêreld bevredig niks nie. Spektrum Podcastsद्वारा Johann Els
  continue reading
 
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Poeding van die lewe” uit 1 Johannes 4:16 Spektrum Podcasts…
  continue reading
 
Johann Els gesels met die immergewilde Laurika Rauch. Sy het Christi van Niekerk se “Liewe Lewe” liedjie herverwerk en toe neem sy hom as 'n duet saam met haar op. Ons vang bietjie op met Laurika haar lewe om dit te vier. Spektrum Podcastsद्वारा Johann Els
  continue reading
 
Johann Els gesels met Cobus Visser oor die boek wat hy so pas vrygestel het met die naam WALKING THROUGH FIRE. WHATEVER IT TAKES“, ’n diep persoonlike vertelling van sy lewensreis, gevul met uitdagings, stryd, en die onwrikbare drang om bo sy omstandighede uit te styg Spektrum Podcastsद्वारा Johann Els
  continue reading
 
Loading …

त्वरित संदर्भ मार्गदर्शिका