Spektrum der Wissenschaft gehört zu den renommiertesten Wissenschaftsmagazinen im deutschsprachigen Raum. Das Heft beleuchtet aktuelle Entwicklungen aus allen Facetten der Forschung. Im wöchentlichen Spektrum-Podcast sprechen die Autorinnen und Autoren mit detektor.fm über die spannendsten Themen.
…
continue reading
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
…
continue reading
En oväntad vänskap på sociala medier, två mammor med söner i samma ålder med snarlika funktionsvaritaioner. Vi diskuterar högt och lågt! Häng med.
…
continue reading
Every month, Kristian Nairn, aka Hodor from HBO’s Game Of Thrones, brings you his own personal selection of the best house, tech and progressive around. As well as providing candid insight into the life of a leading actor, Kristian shines the spotlight on some of his favourite artists, and expertly shows off his skills as he goes in the mix. As a 60 minute musical journey showcasing cutting edge releases, this show is sure to delight Game Of Thrones fans and seasoned dance music fans alike.
…
continue reading
Spektrum is a podcast channel about all things design for the Indonesian community in Melbourne, Australia
…
continue reading
Podcast by Spektrum
…
continue reading
Spektrum des Lichts
…
continue reading
Aqui podras escuchar todos los programas de radio del programa Spektrum Of Sound de FeR D'Garcia. Buscame en: ----http://www.ferdgarcia.com---- ----http://www.facebook.com/ferdgarciadj---- ----http://twitter.com/FerdeGarcia---- Nos oimos, a disfrutar!
…
continue reading
This podcast will feature tips, tricks, stories and conversations on how we can live our most authentic and best lives with natural methods Support this podcast: https://podcasters.spotify.com/pod/show/fullspektrum/support
…
continue reading
Sesiones para que te descargues GRATIS de FeR D'Garcia, deja que el sonido Spektrum Of Sound te inunde, no te pierdas ni una de las sesiones, tanto nuevas como las anteriores, suscribete! Autor: FeRDGarcia/
…
continue reading
Du suchst eine Plattform für Deine persönliche Entwicklung? Stabiler Erfolg in allen Lebens-Rollen? --> Dann bist Du hier bei www.bildung4me.com genau richtig! Du möchtest Deine Potenziale entwickeln, beruflichen & privaten Erfolg, die kommunikative Kompetenz stärken, Deine Gesundheit erhalten oder die Beziehung zu Deinem/r Partner/in erfrischen... Wolfgang Herdlicka präsentiert Dir in jeder Folge zu einem ausgewählten Topic, die Chancen für Deine Potenzial-Entwicklung mit unterschiedlichen ...
…
continue reading
Ons praat met 'n kenner oor die aanklagte wat teen oudminister Kodwa laat vaar is. Oproepe dat die brandseisoen verleng word. Suid-Afrika se duurste munt gaan opgeveil word.द्वारा RSG
…
continue reading
1
Melamin-Skandal: Chemikalien in Babynahrung
18:03
18:03
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
18:03
Es war einer größten Lebensmittelskandale der vergangenen Jahrzehnte: In China machte Babynahrung mit Melamin tausende Kinder krank. Haben wir daraus gelernt? (00:00:38) Begrüßung (00:01:24) Was ist 2008 passiert? (00:02:28) Warum Melamin so gefährlich ist (00:03:31) Wie das Melamin ins Milchpulver gelangt ist (00:06:11) Wie die erhöhte Dosis aufge…
…
continue reading
I vårt andra avsnitt så pratar vi om Frank & Ebbas resa. Från hur det var att vara gravid under pandemin, långdistans flytt, med Franks jollrande skratt i bakgrunden, och hur syskonrelation mellan Frank och hans storebror ser ut. I slutet av avsnittet nämns följande citat "“Tecken på autism kan skönjas redan hos spädbarn, visar ny forskning. Vid 2–…
…
continue reading
1
Ps Janlu Kuyler - Jesus is reg by jou
3:56
3:56
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
3:56
Ps Janly Kuyler (Dominee van NG Robertson) is van nou af weelliks op die lug met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons begin by Hoofstuk 1 vers 1 met sy boodskap: “Jesus is reg by jou.” Spektrum Podcastsद्वारा Johann Els
…
continue reading
1
Kristian Nairn - Spektrum 072
1:00:03
1:00:03
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
1:00:03
Every month, Kristian Nairn, aka Hodor from HBO’s Game Of Thrones, brings you his own personal selection of the best house, tech and progressive around. As well as providing candid insight into the life of a leading actor, Kristian shines the spotlight on some of his favourite artists, and expertly shows off his skills as he goes in the mix. As a 6…
…
continue reading
Huldeblyke stroom in na die dood van die bekroonde rolprentmaker, Danie Odendaal. Daar is uiteenlopende reaksie op die mediumtermyn-begrotingsrede van die Minister van Finansies, Enoch Godongwana. Noord-Korea wys sy tande vir die Weste.द्वारा RSG
…
continue reading
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week. Spektrum Podcastsद्वारा Johann Els
…
continue reading
1
Dr Stefan Schoeman oor die wonder van genetika
19:19
19:19
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
19:19
Johann Els gesels met Dr Stefan Schoeman. Hy praat graag oor DNA se rol in kinderontwikkeling en programering. Dit is nou naas sy pad met die Here natuurlik ook. Spektrum Podcastsद्वारा Johann Els
…
continue reading
1
Etienne Beaud - Thought for Expats - Food
4:39
4:39
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
4:39
We start off the program with Etienne Beaud, who is a pastor/ electrical engineer living in Switzerland. We realised that we have many expats living in other countries, or South Africans planning to emigrate overseas soon. For these people Etienne is doing a whole series of inspiration for expats, which will be podcasted for you to relisten or send…
…
continue reading
Die land se oë is op die Minister van Finansies se mediumtermynbegroting wat vandag in die Parlement gelewer word. ‘n Geregtelike doodsondersoek na die Enyobeni Taverne-tragedie in die Oos-Kaap word hervat. Die stryd verdiep tussen die Demokratiese en Republikeinse presidentskandidate in die komende Amerikaanse verkiesing.…
…
continue reading
1
Ps Japie Venter: vasgeloop in jou ego
4:03
4:03
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
4:03
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Vasgeloop in jou ego uit ROMEINE 12:3 NLV “Namens Hom wat my in sy genade tot sy apostel gemaak het, sê ek aan elkeen van julle dat jy nie jouself moet oorskat nie, maar dat jy jouself nugter moet beoordeel volgens die geestelike toerusting wat God aan j…
…
continue reading
1
Dr Gustav Gous: nabyheid en intimiteit
5:28
5:28
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
5:28
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “Verhoudings wat werk”, en vandag se tema is : “Nabyheid en intimiteit in verhoudings.” Spektrum Podcastsद्वारा Johann Els
…
continue reading
Johann Els gesels met Johan Cronjé van Brackenfell Kaapstad, oor sy pad met maagkanker, en hoe die Here met hom was toe sy maag verwyder moes word. Dit na ‘n lewe in die bediening as pastoor en in opleiding van studente wat in voltydse bediening wou ingaan. Spektrum Podcastsद्वारा Johann Els
…
continue reading
Die ANC se nuwe lidmaatskapstelsel sal voornemende partylede aan strenger verifikasieprosesse onderwerp. Die Departement van Korrektiewe Dienste ondersoek bewerings dat welgestelde gevangenes tronkbewaarders omkoop om spesiale behandeling te ontvang. Die VN se sekretaris-generaal sê Israel se verbanning van die Palestynse Vlugtelinge Agentskap, UNR…
…
continue reading
1
Wynand du Preez - Moenie die verlede verromantiseer nie
5:29
5:29
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
5:29
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Moenie die verlede verromantiseer nie” uit Prediker 7:10 Spektrum Podcastsद्वारा Johann Els
…
continue reading
Die ANC blyk verdeeld te wees oor die kwessie van nasionale gesondheidsversekering. Ons vind meer uit oor 'n ooreenkoms wat glo visumvrye toegang aan sekere Oekraïense burgers tot Suid-Afrika sal gee. Die oorsaak van die ses kinders wat dood is nadat hulle eetgoed by 'n spaza-winkel in Naledi, Soweto, geëet het, word bekendgemaak. 'n Versoek om die…
…
continue reading
Här släpps en litet avsnitt där vi berättar hur podden föddes, det fina stödet våra karlar ger samt vilka knakiga trappor vi har!द्वारा ebbaeleonorahammarberg
…
continue reading
Nóg 'n kind sterf naDAT hy glo smulhappies van 'n spaza-winkel geëet het, dié keer in Khubvi buite Thohoyandou in Limpopo.Nog polisiebeamptes word op die toneel van 'n skietery in Bishop Lavis in Kaapstad ontplooi. Elf mense sterf die afgelope twee dae in twee verskillende voorvalle van bendegeweld in Kaapstad. Die Pluimveevereniging vra dat BTW op…
…
continue reading
1
Impfen gegen Krebs: Wie weit sind mRNA-Impfstoffe?
24:11
24:11
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
24:11
Krebs gehört zu den weltweit häufigsten und tödlichsten Krankheiten. Forschende arbeiten deshalb mit Hochdruck an Impfstoffen — und konnten bereits erste Erfolge feiern. Die Hoffnungen sind riesig. (00:00:42) Begrüßung (00:01:57) Wer ist Niels Halama und was macht er? (00:02:17) Impfen gegen Krebs – geht das? (00:03:37) Neuer Impfstoff der Firma Mo…
…
continue reading
Emilia & Leons resa I vårt allra första avsnitt kommer ni få höra om Emilia & Leons resa, allt från gravidkrämpor till Leons härliga ABC sång. Vi pratar högt och lågt om tidiga tecken, vilken glädje Leon sprider och om hur det övas på turtagning. I slutet av avsnittet nämns följande citat "Det finns studier som undersökt om en diagnos som har ställ…
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Baasskap” uit Spreuke 4:23 en Matt 15: 11B Spektrum Podcasts…
…
continue reading
1
Isabella Olivier: Kleine Krummels Kook
11:01
11:01
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
11:01
Ons gesels met Isabella Olivier oor haar hart om gesinne meer saam te kry kosmaak. Vandaar haar visie vir Kleine Krummels waar sy die kinders leer bak en brou, en alles wat daaruit vloei. Soos bv die Kleine Krummels - Kleine Wonders Ekspo wat die 2de Nov plaasvind. Spektrum Podcastsद्वारा Johann Els
…
continue reading
80% van Johannesburg se brûe is op die randjie van ineenstorting. Eskom erken dat die omskepping van die Komati-kragstasie na skoner energie, 'n duur blaps was. Dertig lande wil by die BRICS-groepering aansluit.द्वारा RSG
…
continue reading
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week. Spektrum Podcastsद्वारा Johann Els
…
continue reading
1
Hildegard Havenga oor die beste leerspasie
18:07
18:07
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
18:07
Johann Els gesels met tiener smaakmaker Hildegard Havenga, oor haar Maroela Media artikel: Maak jou kamer eksamengereed. Met die matriekeksamens wat fluks aan die gang is, is hierdie fantastiese raad vanmiddag. Spektrum Podcastsद्वारा Johann Els
…
continue reading
Die Valke gaan bewerings van korrupsie en geldwassery ondersoek, wat die Vrystaatse premier, Maqueen Letsoha-Mathae, haar man en verskeie ander verdagtes betrek. Agt verdagtes verskyn môre in die hof in verband met 'n beweerde multimiljardrand-diamantbedrogspul. Die inflasiekoers daal verder.द्वारा RSG
…
continue reading
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema:” Blaas moed in ander” uit 1 TESSALONISENSE 5:11 NLV "Daarom, soos julle reeds doen, moet julle aanhou om mekaar moed in te praat en geestelik op te bou." Spektrum Podcastsद्वारा Johann Els
…
continue reading
1
Dr Gustav Gous: Geldverwagtinge in verhoudings
6:07
6:07
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
6:07
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “Verhoudings wat werk”, en vandag se tema is : “Geldverwagtinge in verhoudinge.” Spektrum Podcastsद्वारा Johann Els
…
continue reading
Johann Els gesels met Etienne Beaud, ‘n Elektriese ingenieur wat tans in Switserland bly. Omdat ons van volgende week af begin om sy insette uit te saai wat oor Suid Afrikaners in die buiteland gaan, wil ons hom graag leer ken vanmiddag. Spektrum Podcastsद्वारा Johann Els
…
continue reading
1
Wynand du Preez - waardeer wat jy het
4:49
4:49
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
4:49
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Waardeer wat jy het” uit Prediker 6:9 Spektrum Podcastsद्वारा Johann Els
…
continue reading
1
Podcast-Tipp: „Deutschland – ein halbes Leben“
50:16
50:16
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
50:16
Ein Podcast-Tipp für alle, die Deutschland im Jahr 2024 besser verstehen wollen: „Deutschland – ein halbes Leben“ ist ein neuer Podcast über Deutschland 35 Jahre nach dem Mauerfall und den denkwürdigen Wahlen auf Europa- und Landesebene. Hört rein in die erste Folge. Der Podcast „Deutschland – ein halbes Leben” ist abrufbar in der ARD Audiothek und…
…
continue reading
Twintigduisend onwettige buitelanders word teen 'n koste van R52 miljoen gerepatrieer - net om weer terug te kom. Talle plekke in die Oos-Kaap word weens oorstromings ontruim. Die Amerikaanse presidentskandidaat, Donald Trump, bedien klante by die kitskosrestaurant, McDonalds. Hoë vlakke van misdaad in Gauteng dwing baie besighede om hulle deure te…
…
continue reading
Ouers word gewaarsku om nie te veel druk op matrieks te plaas tydens die eksamen nie. Die Joshlin Smith- en Jerobijin Van Wyk-sake maak weer 'n draai in die hof. Verskeie staatsdepartemente begin met 'n intensiewe ondersoek na die oorsaak van honderde gevalle van vergiftiging onder skoolkinders.द्वारा RSG
…
continue reading
Att vara förälder till ett barn med neuropsykiatrisk funktionsnedsättning är en unik och ibland utmanande resa. I vår podd möter du två föräldrar som delar sina erfarenheter. Vi pratar om allt från diagnoser och utredningar till vardagsliv, skola och fritid. Oavsett om du är nybörjare eller erfaren förälder, så hoppas vi att du hittar stöd, inspira…
…
continue reading
Podd jingelद्वारा ebbaeleonorahammarberg
…
continue reading
Naasbestaandes van Israeli's wat steeds deur Hamas gyselaar gehou word, hoop dat Yahya Sinwar se dood die gyselaars se vrylating sal verseker. Anneke Bosch praat oor haar skitterende kolfbeurt teen die Aussies. Groot reën op pad na dele van die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal.द्वारा RSG
…
continue reading
1
Wilde Papageien in Deutschland: Wie kommt’s?
18:13
18:13
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
18:13
Köln, Düsseldorf, Heidelberg und Stuttgart: In vielen deutschen Großstädten gehören freiliebende Papageien seit Jahrzehnten zum Alltag. Sie haben hier eine ökolögische Nische gefunden. Doch nicht alle sind begeistert. (00:00:43) Begrüßung (00:01:38) Exotische Vögel in deutschen Städten (00:02:31) Wo kommen die Vögel her? (00:03:33) Warum die Papage…
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Nie so hoog nie asb” uit Rom 10:14 Spektrum Podcasts…
…
continue reading
Johann Els gesels met motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer oor haar nuwe platvorm wat eersdaags bekendgestel word. Sy is elke Donderdag oggend op Goeie Nuus Tyd met woordgebasseerde inspirasie en haar potgooie is van die mees populêre insette op ons platvorm, so ons wil graag opvang met wat nuut is in haar eie bediening…
…
continue reading
Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl oor sy tema: Paradigmas Spektrum Podcastsद्वारा Johann Els
…
continue reading
President Cyril Ramaphosa verwys die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg na die Konstitusionele Hof. Die tussenverkiesing van die Thabazimbi-munisipaliteit sal op 4 Desember plaasvind. Zimbabwe gaan boere vergoed, wat hulle plase in grondgrype verloor het.द्वारा RSG
…
continue reading
Die voormalige Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, bedank uit die EFF en die parlement. Nog 'n voorval van voedselvergifting onder kinders. Gauteng se departement van gesondheid vergader met die kinders se families. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens sê miljarde rand word deur middel van die tweepot-pensioenstelsel onttrek. Die jongste oor die M…
…
continue reading
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Deur dik en dun” uit SPREUKE 17:17 NLV "Op ’n vriend se lojaliteit kan jy altyd reken. Jou broer is gebore om jou te help wanneer daar probleme is. " Spektrum Podcastsद्वारा Johann Els
…
continue reading
1
Dr Gustav Gous - Kommunikasie in verhoudinge
6:02
6:02
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
6:02
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “Verhoudings wat werk”, en vandag se tema is : “Kommunikasie in verhoudinge.” Spektrum Podcastsद्वारा Johann Els
…
continue reading
1
Danie van Loggerenberg - Child Protection Hotline
13:02
13:02
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
13:02
I Am Youth en Child Protection Hotline bied gratis beradingsdienste spesifiek vir jongmense aan. Hierdie inisiatief het ten doel om beradingsdienste te verskaf deur opgeleide en ervare beraders wanneer dit nodig is, en die diens is toeganklik deur 'n eenvoudige WhatsApp- boodskap, 'n oproep of SMS. Johann Els gesels met Danie van Loggerenberg, Stig…
…
continue reading
1
Wynand du Preez - Goddelose geld bring nie genot
5:00
5:00
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
5:00
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Goddelose geld word nie geniet nie” uit Prediker 6. Spektrum Podcastsद्वारा Johann Els
…
continue reading
Sakevertroue is stadig besig om te verbeter. SANPARKE werp lig op twee brande wat in die Krugerwildtuin uitgebreek het. Ons vind meer uit oor die private ekwiteitstransaksie van R1,3-miljard tussen SA Rugby en die Ackerley Sports Group, wat op die punt is om te misluk.द्वारा RSG
…
continue reading
Die SAKP sê hy is nie beskikbaar om die Regering van Nasionale Eenheid se 100 dae-bestaan te vier nie. Gauteng se waterprobleme bereik ’n krisispunt. Wes-Kaapse munisipaliteite begin om honde-eenhede te open as deel van DBV-takke in die provinsie, om misdaad te bekamp. Ons vind meer uit van die klagtes oor Suid-Afrikaanse soldate in die DRK.…
…
continue reading
Die DA gee sy blik op die eerste honderd dae van die regering van nasionale eenheid. Daar is 'n nuwe tendens van eggenote of gewese mans wat hulle vroue verbrand en 'n bloedige warm naweek lê vir Suid-Afrikaners voor.द्वारा RSG
…
continue reading