Preke en ander klankopnames van die Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
…
continue reading

1
2 Konings 2:1-15 Elia se Hemelvaart. So, wat nou?
45:26
45:26
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
45:26
…
continue reading

1
2 Konings 1:1-18 Die jaloerse God, die onoorwinlike God, en die genadige God.
41:34
41:34
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
41:34
…
continue reading

1
1 Konings 22:1-40 Valse bekering, ‘n ware dissipel, en die HERE.
51:04
51:04
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
51:04
…
continue reading

1
1 Konings 21:15-29 In die gebeure na Nabot se moord, wys die HERE ons sy wese. Sy doel? God-gesentreerde dissipels.
54:01
54:01
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
54:01
…
continue reading

1
Skriflesing: Johanes 6:22-59. Jesus se prediking in Johannes 6. En hoe dit ons Nagmaal-belewenis moet verdiep.
54:07
54:07
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
54:07
…
continue reading

1
1 Konings 21:1-16. Nabot se lewe en sterwe: Die lering, hoop en troos daarin.
46:51
46:51
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
46:51
…
continue reading
…
continue reading
…
continue reading

1
1 Konings 20:1-30| : In Agab se krisis: Lesse oor die HERE. Wat maak jy daarmee?
45:24
45:24
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
45:24
…
continue reading
…
continue reading

1
https://www.youtube.com/live/sqFAZWQhh0c?si=D3t92UCr06L9jwgA
24:17
24:17
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
24:17
…
continue reading

1
1 Konings 19:01-18 | Na Karmel: Elia se moedeloosheid. Daar binne is die HERE sy Berader.
48:13
48:13
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
48:13
…
continue reading
https://www.youtube.com/live/Dr_W8_9D5-8?si=zqIIsWuSQetj18xl
…
continue reading

1
1 Konings 18:19-40 | In ’n post-christelike wêreld wys die HERE dat Hy die enigste ware God is. So, volg Hom! Dis so goed!
47:56
47:56
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
47:56https://www.youtube.com/live/UkJr19nHjG8?si=cJM35zpyCNz76TdL
…
continue reading

1
1 Konings 18:1-19 | Ons lewe in 'n land en wêreld vol Goddeloosheid en afvaligheid.
47:22
47:22
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
47:22https://youtube.com/live/GrZ75XeDkBcद्वारा Ds. Cobus Rossouw
…
continue reading

1
Numeri 21:5| God is die bepaler van ons lewenspad, dit moet in geloofsgehoorsaamheid gevolg word.
21:40
21:40
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
21:40Waarom, ‘n vraag wat so dikwels gestel word. Waarom lei die HERE ons op hierdie pad van ons lewe? Israel kom ook nou met die waarom vraag. Die eerste rede vir Israel se ontevredenheid was dat hulle vergeet het waarvan die HERE hulle verlos het. Die tweede rede van Israel se verlange na Egipte gaan oor versorging. Hulle sȇ: “Want hier is geen brood …
…
continue reading

1
Psalm 68:6| ...jou eerste en laaste woorde... ooit!
33:19
33:19
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
33:19Ek en jy sal heelwaarskynlik nie so goed kan onthou wat ons heel eerste woorde as kinders was nie. Daarom: ek en jy, weet dalk nie wat ons eerste woorde in hierdie wereld was nie... maar maak seker dat jy weet wat jou laaste woorden raai dat woorde soos 'pa-pa' en 'ma-ma' moontlik van die heel eerste maklike en eenvoudige klanke sou wees wat ons ge…
…
continue reading

1
2 Timoteus 4:6-8| Die HERE los die geloofsworstelaar in sy hinderniswedloop af en gee aan hom die ewige lewe.
23:41
23:41
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
23:41Die dood is ‘n realiteit, maar ons is huiwerig om daaroor te praat. Die vraag is : Hoe staan ons teenoor die dood? Is dit ‘n verskrikking? Kom ons kyk hoe God deur die Heilige Gees vir die apostel Paulus lei om oor die dood te praat. Hierdie sterwensbelydenis handel oor die verlede, hede toekoms. Verlede : Sy lewe wat verby is. Hede : Die dood wat …
…
continue reading

1
Lukas 1:8-10,22 & Lukas 24:50-53| In Christus, die ware Liturg, het ons die voltooide erediens waardeur ons verseker word van die verhoring van ons gebede en Sy liefdevolle nabyheid.
28:59
28:59
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
28:59Besef ons werklik die wonderlike voorreg om aan die begin van die erediens die seën van die HERE te ontvang en teen die einde van die erediens na ons huise te gaan nadat ons sy seën ontvang het? In Lukas 1 word aan ons die gebeure met Sagaria meegedeel. ʼn Priester wat deur die lot aangewys is, gaan om te offer en hy moet seën. Dit is ʼn besondere ge…
…
continue reading

1
Johannes 7 : 37-39| Jesus Christus is die ware Watervoorsiener wat ons red van die ewige woestyndors en maak ons deur sy Heilige Gees lewende fonteine in hierdie dor wêreld.
19:48
19:48
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
19:48Christus rig op die huttefees in ons teksvers die uitnodiging: “As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink!” Die huttefees was die fees van die waters, die fees wat die volk herinner het aan die HERE wat water voorsien. Die groot dag van die fees was die sewende dag, die hoogtepunt van die fees. Dit is genoem die dag van die watergieting. D…
…
continue reading

1
Jos. 4:5-7| Wat beteken hierdie klippe?
31:36
31:36
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
31:36(1) Die Here gee gedenktekens sodat ons Sy werke sal onthou en (2) sodat ons aan die opkomende geslagte kan getuig! https://youtube.com/live/yFMXehK23CQ
…
continue reading

1
Matt. 14:33 & 15:25| ...as jy voor die Here kniel...!
28:01
28:01
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
28:01https://youtu.be/4DSVGmzwmjIद्वारा ds. Danie Erasmus
…
continue reading

1
Jak. 4:1-3| Jakobus Reeks: Konflik in die kerk
30:55
30:55
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
30:55(1) Hedonisme is eie aan aardse wysheid en dit bring konflik in die kerk en (2) dit tas die gebedslewe radikaal negatief aan https://youtu.be/Yo4cwEKU9Ak
…
continue reading

1
Ps. 40| Psalms, Boek 1-Reeks: Wat die Here wil, wil ek
33:36
33:36
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
33:36(1) Die Here Jesus Christus het Hom gewillig vir ons oorgegee (2) en Hy is die rede waarom ons gewillig-dankbaar die Here se hulp kan verwag https://youtube.com/live/XtRmg_BNzwM
…
continue reading

1
Jak. 3:15-18| Jakobus Reeks: Aardse en hemelse wysheid
34:58
34:58
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
34:58(1) Die oorsprong en effek van die aardse wysheid en (2) die oorsprong en effek van die hemelse wysheid. https://youtu.be/gwIrtI-lCd0
…
continue reading

1
Ps. 39| Psalms, Boek 1-Reeks: 'n Vreemdeling en bywoner by die Here
23:21
23:21
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
23:21(1) Vreemdelinge onder die mense, (2) Bywoners op aarde, (3) Vreemdelinge en bywoners by die Here https://youtu.be/Mws0gifPOvM
…
continue reading

1
Jak. 3:13,14| Jakobus Reeks: Het ons die wysheid wat van bo kom?
32:10
32:10
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
32:10(1) Wysheid moet getoets word aan die hand van (2) gedragspatrone en (3) gesindheid. https://youtu.be/EUp4RAnyrVk
…
continue reading

1
Geselekteerde tekste| "Wat van die arme man daar ver in die Amasone wat nog nooit van Jesus gehoor het nie?”
33:59
33:59
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
33:59(1)Wat is die standaard waarvolgens God mense oordeel en (2)kan enigiemand van Sy oordeel verontskuldig word? (3)Wat dan van die arme man daar ver in die Amasone wat nog nooit van Jesus gehoor het nie? https://youtube.com/live/eacOqByn2c4
…
continue reading

1
Jak. 3:1-12| Jakobus Reeks: Tem die tong
36:29
36:29
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
36:29(1) Struikelende tonge (2) verwoestende tonge (3) getemde tonge. https://youtube.com/live/timUCGlyfh4
…
continue reading

1
1 Kor. 1:4-9| Vyf genadewerke van God in gelowiges
33:19
33:19
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
33:19(1) Ons dank die Here vir sy prestasies in ons: (2) Sy verryking,(3) die vrug van bekering, (3) die verwagting van die wederkoms, (4) ons blaamloosheid in, en (5) verbondeid met Christus https://youtube.com/live/-E-8EvhMsNY
…
continue reading

1
Ps. 38| Psalms, Boek 1-Reeks: Genesing vir die sondesiekte
33:09
33:09
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
33:09(1) Die sondesiekte het 'n allesomvattende effek op ons, (2) maar daar is ook vir ons totale genesing wanneer die Here ons onthou https://youtube.com/live/dmR6H-DxMEs
…
continue reading

1
Jak. 2:18-26| Jakobus Reeks: Het jy geloof soos demone of soos Abraham en Ragab?
32:49
32:49
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
32:49(1) Het jy net kennis van God, of (2) glo jy die daadwerklik? https://youtube.com/live/yEvf094ZVT0
…
continue reading

1
Mat 5:3| ... kan 'n arme van gees ook ryk wees...?
35:54
35:54
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
35:54https://youtube.com/live/XRFxk07tSY8द्वारा ds. Danie Erasmus
…
continue reading

1
1 Kor. 1:17; 4:6| Is daar nog krag in ons prediking?
33:35
33:35
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
33:35(1) Daar is geen krag in die vlees en wêreldse wyshede nie, (2) maar daar is krag in ons prediking wanneer ons buig voor die gesag van die Skrif en die Evangelie proklameer! https://youtube.com/live/nwmBq85rPHU
…
continue reading

1
Geselekteerde tekste| "Alle godsdienste is goed, dit maak nie saak wat jy glo nie."
31:59
31:59
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
31:59(1) Waarom is daar so baie verskillende godsdienste en (2) is alle godsdienste dieselfde? https://youtube.com/live/Mde1DysZiXA
…
continue reading
https://youtube.com/live/5Bygcn3pqTM
…
continue reading

1
Ps. 37| Die sagmoediges sal die aarde beërwe
33:44
33:44
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
33:44(1) Ons stryd, (2) ons behoud en (3) ons beloning https://youtube.com/live/sjL7xKtDvcI
…
continue reading
(1) In 'n immer-onversadigbare wêreld, (2) is die Here ons "Genoeg!" https://youtube.com/live/gRjBm1uc6MY
…
continue reading

1
Johannes 14:65| Christus is die weg na die Vader in wie ons moet glo en vir wie ons moet werk.
23:55
23:55
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
23:55(1) Christus is die enigste weg na die die waarheid en die lewe (2) daarom moet ons in Hom glo (3) en voortgaan met die verkondiging van die evangelie https://youtube.com/live/D_OfcXE_fBYद्वारा Teologiese student Schalk Buys
…
continue reading

1
Jak. 2:5-13| Jakobus Reeks: Ontferming triomfeer oor die oordeel
27:37
27:37
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
27:37(1) Daar is geen ontferming in die beoordeling van die uiterlike nie, (2) maar die Here se wet beveel ontferming en (3) ontferming sal triomfeer oor die oordeel https://youtube.com/live/pIJR6oq5BAA
…
continue reading

1
Rig. 14:14 & Heb. 2:14,15| Hoe kan ek bevry word van my vrees vir die dood?
32:00
32:00
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
32:00(1) Christus het die eis wat die duiwel op ons lewens het betaal (2) en so is ons bevry van die vrees vir die oordeel wat ons dood ingehou het https://youtube.com/live/gzGyiW_swzc
…
continue reading

1
Psalm 36| Psalms, Boek 1- Reeks: In Sy lig sien ons lig
33:27
33:27
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
33:27Hoe dit lyk wanneer ons (1) nie in die Here se lig lewe nie en (2) wél in die Here se lig lewe https://youtube.com/live/koQsPMZ637s
…
continue reading

1
Jak. 2:1-4| Jakobus Reeks: Moet nie iemand na die uiterlike beoordeel nie
25:13
25:13
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
25:13(1) Gelowiges moet, soos God, (2) nie onderskeid tussen mense tref op grond van die uiterlike nie, (3) want dit maak van ons regters wat nie die heerlikheid van Christus in die oog hou nie. https://youtube.com/live/yAoT0k26vaM
…
continue reading

1
Geselekteerde tekste| "Die Bybel is vol weersprekings!"
31:25
31:25
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
31:25(1) Die Bybel is deur die Gees geïnspireer en (2) onfeilbaar, daarom kan dit geen weersprekings bevat nie https://youtube.com/live/2K_U6aTQ4vQ
…
continue reading

1
Ps. 35| Psalms, Boek 1-Reeks: Die Here veg vir ons
29:59
29:59
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
29:59(1) Die Here help in ons vervolgingstryd, (2) herstel ons lewe en (3) handhaaf ons reg! https://youtube.com/live/EflP8nTkz0Q
…
continue reading
(1) Die wêreld is vasgevang in 'n eindelose siklus van oorheersing en onderwerping, (2) maar Christus maak ons vry om te dien. https://youtube.com/live/2oO02Z7qonk
…
continue reading

1
Jes. 43:18,19| Vergeet en kyk vooruit!
23:43
23:43
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
23:43(1) Die Here beveel ons om nie in die verlede vas te steek nie, maar om (2) vooruit te beweeg na die vernuwing wat Hy bewerk! https://youtube.com/live/8DrqMCn4wno
…
continue reading

1
Hand. 5:4| Die Heilige Gees is waarlik God en is geregtig op ons lof
24:23
24:23
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
24:23(1) Ons sien bewyse van die Godwees van die Heilige Gees in die Bybel (2) en ook in sy eienskappe wat ooreenstem met die Vader en die Seun (3) daarom moet ons die Heilige Gees aanbid en loof as God omdat Hy waarlik God is. https://youtube.com/live/zMupHirrXtIद्वारा Teologiese student Schalk Buys
…
continue reading

1
1 Pet. 1:15,19| Ons word gered om heilig te lewe vir God
24:06
24:06
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
24:06(1) God red ons elkeen deur die offer van die vlekkelose Lam, Jesus Christus, (2) Daarom moet ons in dankbaarheid heilig leef. https://youtube.com/live/aGUkAI0jiogद्वारा Teologiese student Schalk Buys
…
continue reading

1
1 Pet. 2:4,5| God kies sy Kerk sodat ons lewende offers aan Hom bring
24:45
24:45
बाद में चलाएं
बाद में चलाएं
सूचियाँ
पसंद
पसंद
24:45(1) God uitverkies ons as sy heilige Kerk (2) wat lewend gemaak word deur Jesus Christus, die uitverkore hoeksteen (3) sodat ons onsself kan toewy aan Hom as lewende offers. https://youtube.com/live/vKo7YiJkRB8द्वारा Teologiese student Schalk Buys
…
continue reading