Dirk Scheepers सार्वजनिक
[search 0]
अधिक
Download the App!
show episodes
 
Loading …
show series
 
Dirk gesels met Danie oor die Voortrekkermonument (VTM), sy visie vir die toekoms en hoe dit gaan met die omdraai-strategie. Die Voortrekkermonument is meer as net ’n erfenisbewaringsterrein. Dit is Afrikaners se kultuurtuiste waar almal welkom is. Dit is ’n baken van hoop wat jy uit enige rigting van Pretoria kan sien. Die Voortrekkermonument bied…
  continue reading
 
Dirk se geselsie met Dawie begin heel lig en word stelselmatig 'n rou gesprek oor die lewe, konstante selfverbetering en 'n boodskap van hoop in 'n donker tyd. Geniet dit en onthou om in te teken deur "Subscribe" te druk op Apple Podcasts of te "Follow" op Spotify.द्वारा Podmedia
  continue reading
 
In hierdie episode kom Dirk met 'n kort boodskap van hoop vanuit Amerika: Probeer nie te veel die probleme van 'n sekere land waarin jy jouself bevind te internaliseer nie. Veral as die land nie goedgesind is aan jou as minderheid nie. Luister, deel en praat saam op Twitter!द्वारा Podmedia
  continue reading
 
In hierdie episode kyk Dirk na die idee van die bekwame staat as oplossing vir Afrikaners, teenoor 'n gemeenskap wat vir haarself sorg. Hy gebruik uittreksels vanuit gesprekke met Helen Zille en Flip Buys. Praat gerus saam op Twitter, deel en teken in!द्वारा Podmedia
  continue reading
 
Julle pragtige bliksems! Hierdie episode is in onderhoudformaat met twee lede van die Podlitiek-podsending. Ek was by hulle hoofkwartiere en ons het oor 'n reeks goed gesels, van identiteit tot heterogeniteit, en nog vele meer. Los gerus kommentare op Twitter.द्वारा Podmedia
  continue reading
 
Hoe lyk dit julle pragtige bliksems! Ek is Dirk Scheepers, hierdie is die DS Program en kom ons spring kop eerste in. Getroue luisteraars het versoek dat daar meer aandag geskenk word aan die onteiening sonder vergoeding sage so ons gaan gesels oor die nuutste gebeure rondom dit. En met dit, tot ‘n volgende keer, julle pragtige bliksems.…
  continue reading
 
In hierdie episode kyk ons na die uitsprake van die Zoeloe koning en of die reënboognasie-idee dalk net bietjie verder besig is om sy gat te sien. Wat is jou opinie oor die idee van afstigting/sesessie? Twitter: @DSProgram Welkom aan die nuutste Afrikaanse politiek-podsending: @Podlitiekद्वारा Podmedia
  continue reading
 
Loading …

त्वरित संदर्भ मार्गदर्शिका